Orbanskool is 75!

 

Orbanskool is in 1939 as ’n departementele laerskool geopen.Ná samesmelting met Laeskool Aucklandpark, het dit voort­bestaan as Orban Kleuterskool. Die kleuterskool is in 2002 ge­privatiseer en ná meer as 30 jaar is die skool se deure weer vir laerskoolleerders in 2004 as privaat laerskool geopen.